WC Eden 3D and George 3D Championships 2015

WC Eden 3D and George 3D Championships 2015
25th and 26th July, Fun Forest Archery

Hierdie jaar is die IFAA 3D Boogskiet Kampioenskappe op 25 & 26 Julie 2015 by Fun Forest Archery se baan in George aangebied. Boogskuts van verskeie klubs oor die land,  Gauteng, Wes-Kaap, Oos-Kaap en die Suid-Kaap het meegeding.

WC Eden 3D and George 3D Championships 1WC Eden 3D and George 3D Championships 2

WC Eden 3D and George 3D Championships 4

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Protea skuts wat die jaar in Hongarye aan die 3D Wêreldkampioenskap deelneem, was deel van die kompetisie.  Saterdag was  George se reënweer ‘n uitdaging gewees vir almal. Sondag was egter ‘n pragtige koel maar sonskyn dag en is die baan met 22 teikens , wat uit 2D- en 3D teikens bestaan met nuwe durf aangepak.

Vir meer foto’s besoek Fun Forest Archery op Facebook.

Download a copy of this weekend’s results

Melana Stewart

Comments are closed