WC Eden 3D and George 3D Championships 2015 25th and 26th July, Fun Forest Archery Hierdie jaar is die IFAA 3D Boogskiet Kampioenskappe op 25 & 26 Julie 2015 by Fun Forest Archery se baan in George aangebied. Boogskuts van verskeie klubs oor die land, Gauteng, Wes-Kaap, Oos-Kaap en die Suid-Kaap…
Continue reading